2022 Australiese Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2022 Formule Een Australiese Grand Prix is op 10 April 2022 by die Albert Park-straatrenbaan in Melbourne, Australië gehou. Dit was die derde wedren van die 2022-kampioenskapseisoen gewees.
Kitsfeite 2022 Formule 1 Heineken Australiese Grand Prix, Voorste wegspringplek ...
2022 Formule 1 Heineken Australiese Grand Prix | ||
---|---|---|
Datum | 10 April 2022 | |
Plek | Albert Park-straatrenbaan | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | Charles Leclerc | Ferrari |
Tyd | 1:17.868 | |
Vinnigste ronde | ||
Renjaer | Charles Leclerc | Ferrari |
Tyd | 1:20.260 (rondte 58 van 58) | |
Podium | ||
1 | Charles Leclerc | Ferrari |
2 | Sergio Pérez | Red Bull Racing-RBPT |
3 | George Russell | Mercedes AMG |
Sluit