2022 São Paulo Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2022 Formule Een São Paulo Grand Prix het op 13 November 2022 op die Autódromo José Carlos Pace in São Paulo, Brasilië plaasgevind. Dit was die een-en-twintigste wedren van die kampioenskapseisoen gewees en is deur George Russell van Mercedes gewen, die eerste Grand Prix-oorwinning van sy loopbaan.
Kitsfeite Formula 1 Heineken Grande Prêmio De São Paulo 2022, Voorste wegspringplek ...
Formula 1 Heineken Grande Prêmio De São Paulo 2022 | ||
---|---|---|
Datum | 13 November 2022 | |
Plek | Autódromo José Carlos Pace | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | Kevin Magnussen | Haas-Ferrari |
Tyd | 1:11.674 | |
Vinnigste rondte | ||
Renjaar | George Russell | Mercedes |
Tyd | 1:13.785 (rondte 61 van 71) | |
Podium | ||
1 | George Russell | Mercedes |
2 | Lewis Hamilton | Mercedes |
3 | Carlos Sainz jr. | Ferrari |
Sluit