Acrodon
Plantgenus / From Wikipedia, the free encyclopedia
Acrodon is 'n genus van sukkulente wat behoort tot die familie Aizoaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor.
Kitsfeite Acrodon, Wetenskaplike klassifikasie ...
Acrodon | |
---|---|
'n Illustrasie van Acrodon bellidiflorus uit Plantarum historia succulentarum, 1802. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Subfamilie: | Ruschioideae |
Tribus: | Ruschieae |
Genus: | Acrodon N.E.Br., (1927) |
Spesies | |
|
Sluit