Admiraal Makarof (Skip)
fregat van die Admiraal Grigorovich-klas van die Russiese vloot / From Wikipedia, the free encyclopedia
Admiraal Makarof is 'n admiraal Grigorovich-klas fregat van die Russiese Vloot, en deel van die Swartseevloot gebaseer by Sewastopol. Sy is in Februarie 2012 by die Yantar-skeepswerf neergelê en op 25 Desember 2017 in gebruik geneem.[2] Sy is die mees onlangsgeboude van haar klas, en die derde van ses beplande skepe in die klas.[3][4]
Meer inligting Loopbaan, Algemene Eienskappe ...
Admiraal Makarof in 2018 | |
Loopbaan | |
---|---|
Bestel: | |
Neergelê: | 19 Februarie 2012 |
Tewaterlating: | 2 September 2015 |
Indiensstelling: | 27 Desember 2017 |
Lot: | Aktief |
Algemene Eienskappe | |
Verplasing: | 3 620 t |
Lengte: | 124,8 m (409 ft 5 in) |
Breedte: | 15.2 m |
Diepgang: | 4.2 m |
Aandrywing: | 2 skag COGOG,
|
Spoed: | 30 knope |
Reikafstand: | 4,850 nmi (8,982 km; 5,581 mi) teen 14 kn (26 km/h; 16 mph) |
Bemanning: | 200 |
Bewapening: |
|
Sluit