African People's Convention
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die African People's Convention (APC) is 'n politieke party in Suid-Afrika. Die party is op 4 September 2007 gestig deur die voormalige onderleier van die Pan Africanist Congress of Azania, Themba Godi, en die PAC se enigste twee provinsiale verteenwoordigers, Zingisa Mkabile (Oos-Kaap) en Malesela Ledwaba (Gauteng).[2] Alhoewel die party albei provinsiale setels in die 2009 algemene verkiesing verloor het, het hy sy setel in die Nasionale Vergadering behou, en ook in 2014.
Kitsfeite Leier, Slagspreuk ...
African People's Convention | |
APC | |
Leier | Themba Godi |
---|---|
Slagspreuk | The Alternative Voice |
Gestig | 4 September 2007 |
Afgestig van | Pan Africanist Congress of Azania |
Hoofkwartier | 4de vloer, Dr Neil Aggett-huis, Presidentstraat 90, Johannesburg 2001, Gauteng |
Jeugvleuel | APCYL |
Ideologie | Pan-Afrikanisme Sosialisme Swart nasionalisme Kontinentale eenheid[1] |
Amptelike kleure | Swart, geel, groen |
Webblad | www |
Sluit