Afrikaanse braille
From Wikipedia, the free encyclopedia
Afrikaanse braille is die braillealfabet van Afrikaans wat, met aanpassings vir skryftekens, deur gesiggestremdes gebruik word. Afrikaanse braille word ook deur Unesco onderskryf.[1]