Albie Morkel
Suid-Afrikaanse krieketspeler / From Wikipedia, the free encyclopedia
Johannes Albertus Morkel (gebore 10 Junie 1981), beter bekend as Albie Morkel, is 'n voormalige Suid-Afrikaanse krieketspeler, wat vir die Proteas gespeel het. Hy het onder meer tydens die Kampioenetrofee 2009, asook die T20I-wêreldbekertoernooie in 2007, 2009, 2010, 2012 en 2014 vir Suid-Afrika gespeel. In Januarie 2019 het hy uitgetree uit alle vorme van krieket.[1]
Kitsfeite Volle naam, Gebore ...
Albie Morkel | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Volle naam | Johannes Albertus Morkel | |||||
Gebore | 10 Junie 1981 (1981-06-10) (42 jaar oud) Vereeniging, Transvaal, Suid-Afrika, Suid-Afrika | |||||
Boulstyl | Regterarm | |||||
Familie | Morné Morkel (broer) | |||||
Internasionale geskiedenis | ||||||
Nasionale span | Suid-Afrika | |||||
Enigste Toets (no 304) | 19 Maart 2006 v Australië | |||||
EDI debuut (no 76) | 20 Februarie 2004 v Nieu-Seeland | |||||
Laaste EDI | 3 Maart 2012 v Nieu-Seeland | |||||
EDI hempno. | 81 | |||||
Loopbaanstatistiek | ||||||
Kompetisie | Toets | EDI | 1e rang | A-lys | ||
Wedstryde | 1 | 58 | 77 | 200 | ||
Lopies aangeteken | 58 | 782 | 4,117 | 3,388 | ||
Kolfgemiddeld | 58.00 | 23.69 | 44.26 | 28.71 | ||
100s/50s | 0/1 | 0/2 | 8/23 | 1/16 | ||
Hoogste telling | 58 | 97 | 204* | 134* | ||
Aflewerings geboul | 192 | 2,073 | 11,807 | 7,611 | ||
Paaltjies | 1 | 50 | 203 | 206 | ||
Boulgemiddeld | 132.00 | 37.98 | 30.28 | 30.84 | ||
5 paaltjies in 'n kolfbeurt | 5 | 0 | ||||
10 paaltjies in 'n wedstryd | 0 | 0 | ||||
Beste boulontleding | 1/44 | 4/29 | 6/36 | 4/23 | ||
Vangskote/Stonkings | 0/– | 15/– | 34/– | 48/– | ||
Bron: Cricinfo, 10 Desember 2016 |
Sluit