Annapolis
From Wikipedia, the free encyclopedia
Annapolis is die hoofstad van die deelstaat van Maryland en ook die administratiewe sentrum van Anne Arundel County. Annapolis was die tydelike hoofstad van die Verenigde State van Amerika tussen 1783 - 1784. Dit het 'n bevolking van sowat 36 408 (2006).
Meer inligting Annapolis ...
Annapolis | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Koördinate | 38°58′N 76°30′W |
Stigting | 1649 |
Deelstaat | Maryland |
Bynaam | America's Sailing Capital |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 19.7 vk km |
Hoogte bo seevlak | 12 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2006) | 36 408 |
- Bevolkingsdigtheid | 2,056/vk km |
Etniese groepe: | |
- Wit | 62,66% |
- Swart | 31,44% |
- Asiate | 1,81% |
Tydsone | EST (UTC-5) |
- Somertyd | EST (UTC-4) |
Amptelike webwerf | City of Annapolis |
Sluit
Annapolis se bynaam is America's Sailing Capital.
Meer inligting Hoofstede van die Verenigde State ...
Hoofstede van die Verenigde State | ||||
---|---|---|---|---|
|
Sluit