Asiatiese patrys
voëlspesie / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Asiatiese patrys (Alectoris chukar) is 'n uitheemse voël wat wild geword het op Robbeneiland na vrylating. Die populasie is ongeveer 300 groot. Die voël is 32 – 34 cm groot en weeg 380 - 580 gram. In Engels staan die voël bekend as Chukar Partridge.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Asiatiese patrys | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Alectoris |
Spesie: | A. chukar |
Binomiale naam | |
Alectoris chukar (Gray, 1830) | |
Subspesies | |
| |
Benaderde verspreiding (groen) en verwante patryse. | |
Sinonieme | |
Caccabis kakelik |
Sluit