Ayumu Goromaru
Japannese rugbyspeler / From Wikipedia, the free encyclopedia
Ayumu Goromaru is 'n Japannese rugbyspeler wat op heelagter speel vir Yamaha Júbilo sowel as vir die Japanse nasionale rugbyspan. Hy het tydens die Rugbywêreldbeker 2015 vir Japan uitgedraf.
Kitsfeite Volle naam, Geboortedatum ...
| |||||
Volle naam | Ayumu Goromaru | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 1 Maart 1986 (1986-03-01) (37 jaar oud) | ||||
Geboorteplek | Fukuoka, Japan | ||||
Lengte | 185 cm | ||||
Massa | 95 kg | ||||
Beroep | Professionele Rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Heelagter | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2008–16 2016–2017 2017- |
Yamaha Júbilo Toulon Yamaha Júbilo |
5 | (0) | ||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2016 | Reds | 8 | (33) | ||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2005– | Japan | 56 | (708) | ||
Nasionale Sewesspan | |||||
Jare | Land | Toernooie | |||
Japannese nasionale sewesrugbyspan |
Sluit