BMW N73
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die BMW N73 is 'n natuurlik-geaspireerde V12-petrolenjin wat die BMW M73 vervang het en van 2003–2016 vervaardig is. Dit is gebruik in die BMW 7-reeks en Rolls-Royce Phantom.
Kitsfeite Oorsig, Vervaardiger ...
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | BMW |
Produksietyd | 2003–2016 |
Konfigurasie | 60° V12 |
Afmetings | |
Inhoudsmaat | 6.0 - 6.75 L |
Blok | Aluminium |
Kopstuk | Aluminium |
Stelsels | |
Klepwerking | DOHC, met VVT |
Brandstoftipe | Petrol |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | BMW M73 |
Opvolger | BMW N74 |
Sluit
Die N73 was die wêreld se eerste produksie V12-enjin wat direkte poortinspuiting gebruik het.[1]
In vergelyking met sy M73- voorganger, het die N73 dubbele nokakasse, dubbele VANOS (veranderlike kleptydreëling) en valvetronic (veranderlike klepligters).[2][3]