Baktriese kameel
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Baktriese kameel (Camelus bactrianus) is 'n groot gelyktonige hoefdier, inheems aan die steppe van Oos-Asië. Byna al die geskatte 1,4 miljoen Baktriese kamele wat vandag leef is makgemaakte diere, maar daar is steeds 'n beraamde 950 wilde Baktriese kamele in Noordwes-China en Mongolië. Hierdie diere is in Oktober 2002 op die lys van kritiek bedreigde spesies geplaas.[1]
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Baktriese Kameel | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Camelus |
Spesie: | C. bactrianus |
Binomiale naam | |
Camelus bactrianus | |
Die leefgebied van die Baktriese kameel |
Sluit