Bloubaard
gewelddadige edelman in ’n ou Franse volksverhaal / From Wikipedia, the free encyclopedia
Bloubaard was ’n gewelddadige edelman in ’n ou Franse volksverhaal. Hy is etlike kere getroud en het telkens sy vrou om die lewe gebring.[1] Die verhaal is deur Charles Perrault in sy boek Die mooiste sprokies van moeder gans (1697) opgeteken.[2]