Boipatong
From Wikipedia, the free encyclopedia
Boipatong is 'n township in suidelike Gauteng, Suid-Afrika. Dit is in 1955 gestig. Volgens die 2011-sensus het die township 'n bevolking van 22 168 gehad.[1] Die meerderheid van die bevolking praat Suid-Sotho. Die plek se naam beteken "wegkruipplek" in Suid-Sotho.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Boipatong | |
---|---|
Koördinate: 26°40′S 27°51′O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Stigting | 1955 |
Bevolking | |
• Totaal | 22 168 |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Sluit