Brasschaat
From Wikipedia, the free encyclopedia
Brasschaat is 'n dorp en munisipaliteit in die Belgiese provinsie Antwerpen, met 'n bevolking van sowat 38 000 in 2019 en 'n oppervlakte van 38 km².
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Brasschaat | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Ligging van die Brasschaat-munisipaliteit in die provinsie Antwerpen | |
Koördinate: 51°17′N 4°29′O | |
Land | België |
Provinsie | Antwerpen |
Arrondissement | Antwerpen |
Regering | |
• Burgemeester | Jan Jambon (N-VA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 38,49 km2 (14,86 vk. myl) |
Hoogte | 11 m (36 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 37 946 |
• Digtheid | 986/km2 (2 550/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode | 2930 |
Skakelkodes | 03 |
Bestuurlike sentrum | Brasschaat |
Webwerf | www.brasschaat.be |
Sluit
Hierdie munisipaliteit lê aan die voetheuwels van die Kempen en grens in die suidweste aan die stad Antwerpen.
In die munisipaliteit is baie natuurlike skoonheid.
Sedert 1 Januarie 2013 is Jan Jambon (N-VA) burgemeester van Brasschaat.[1]