Burgersdorp
From Wikipedia, the free encyclopedia
Burgersdorp (vroeër Burghersdorp gespel) is 'n dorp in die Oos-Kaapse Middellande van groot geskiedkundige belang en vandag een van die mees vooruitstrewende dorpe in die Noordoos-Kaap en een van die min plattelandse dorpe wat in stand gehou word.[2]
- Hierdie artikel handel oor die Oos-Kaapse dorp. Vir die dorp in Limpopo naby Tzaneen, sien Burgersdorp, Limpopo.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Burgersdorp | |
---|---|
Uitsig oor Burgersdorp | |
Koördinate: 30°59′32″S 26°19′29″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Joe Gqabi |
Munisipaliteit | Walter Sisulu |
Stigting | 1846 |
Regering | |
• Tipe | Deel van 'n Plaaslike Munisipaliteit |
Oppervlak | |
• Totaal | 30,9 km2 (11,9 vk. myl) |
Hoogte | 1 405 m (4 610 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 15 991 |
• Digtheid | 518/km2 (1 340/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 9.4% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 12.0% |
• Swart mense | 78.1% |
• Ander | 2.8% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 71.6% |
• Afrikaans | 20.8% |
• Sotho | 3.4% |
• Engels | 1.4% |
• Ander | 2.8% |
Poskode (strate) | 9744 |
Poskode (posbusse) | 9744 |
Skakelkode | 051-653- |
Sluit