Cannes-rolprentfees 1953
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 6de Cannes-rolprentfees is van 15-29 April 1953 in Cannes, Frankryk, gehou.[3] Die Palme d'Or is toegeken aan The Wages of Fear deur Henri-Georges Clouzot.[4] Die fees is geopen met Endless Horizons (Horizons sans fin) deur Jean Dréville. Jean Cocteau was die president van die jurie.
Kitsfeite
Cannes-rolprentfees 1953
| ||
Datum | 15-29 April 1953 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Getal prente | 53 in kompetisie[1] 43 kortprente | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Openingsfliek | Endless Horizons (Horizons sans fin) | |
Palme d'Or | The Wages of Fear[2] |
Sluit
Tydens die openingseremonie is die "Legion of Honour" deur die minister van inligting aan Walt Disney oorhandig.[5][6]