Cannes-rolprentfees 1960
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 13de Cannes-rolprentfees is van 4-20 Mei 1960 in Cannes, Frankryk, gehou.[1] Die Palme d'Or is toegeken aan La Dolce Vita deur Federico Fellini.[2] Die fees is geopen met Ben-Hur deur William Wyler.[3] Die Belgiese skrywer Georges Simenon was die president van die jurie.