Canon
From Wikipedia, the free encyclopedia
Canon Inc. (Japannees: キヤノン株式会社 Kyanon Kabushiki-gaisha) is 'n Japannese multinasionale korporasie wat spesialiseer in die vervaardiging van beeld- en optiese produkte, insluitende kameras, videokameras, fotokopieerders, skandeerders, rekenaardrukkers en mediese toerusting. Sy hoofkantoor is in Ōta, Tokio, Japan.
Kitsfeite Tipe, Gestig ...
Canon Inc. キヤノン株式会社 | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 10 Augustus 1937 |
Hoofkantoor | Ōta, Tokio, Japan |
Sleutelpersone | Fujio Mitarai (hoof uitvoerende beampte en voorsitter) |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Industrie | Elektronika |
Produkte | SLR-kameras, stilkameras, fotokopieerders, digitale kameras, videokameras, drukkers, skandeerders, lense, LCDs, oftalmiese instrumente, magnetiese koppe, mikromotors en ander kantoorbenodigdhede |
Inkomste | ¥3,8000 miljard[1] (2015) |
Bedryfsinkomste | ¥355,21 miljard[1] (2015) |
Netto inkomste | ¥220,2 miljard[1] (2015) |
Werknemers | 191 889[2] (2015) |
Divisies | Office Business Unit, Consumer Business Unit, Industry and Others Business Unit |
Dogter- maatskappye | Océ |
Slagspreuk | Make it possible with Canon (Japan) Delighting You Always (Asië) Come and see (Europa) See Impossible (VSA) Advanced Simplicity (Oseanië) |
Webwerf | global.canon |
Sluit
Canon het 'n primêre notering op die Tokiose Aandelebeurs. Teen die aanvang van 2015 was Canon die 10de grootste publieke maatskappy in Japan, gereken volgens markkapitalisasie.