Carl Orff
From Wikipedia, the free encyclopedia
Carl Orff (10 Julie 1895 – 29 Maart 1982) was 'n Duitse komponis en musiekopvoeder,[1] veral bekend vir sy kantate Carmina Burana (1937).[2] Die begrippe vervat in sy "Orff Schulwerk" was wat musiekopvoeding vir kinders betref, besonders leersaam en invloedryk.