Carl von Ghega
From Wikipedia, the free encyclopedia
Carl Ritter von Ghega (* 10 Januarie 1802 as Carlo Ghega in Venesië; † 14 Maart 1860 in Wene[1]) was 'n Oostenrykse ingenieur wat internasionale bekendheid verwerf het as boumeester van die Semmeringbahn, die eerste spoorlyn ter wêreld wat deur 'n hoë bergreeks loop en Gloggnitz met Mürzzuschlag verbind.