Chad le Clos
From Wikipedia, the free encyclopedia
Chad Guy Bertrand le Clos OIS (* 12 April 1992 in Durban) is 'n Suid-Afrikaanse swemmer. Hy is tans die Statebondspele-kampioen en -rekordhouer in die 200 meter-vlinderslag.[1]
Kitsfeite Gebore, Nasionaliteit ...
Chad le Clos | |
---|---|
Chad le Clos in 2013 | |
Gebore | Chad Guy Bertrand le Clos 12 April 1992 (1992-04-12) (32 jaar oud) Durban, Suid-Afrika |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep | Swemmer |
Sluit
Kitsfeite Medaljes gewen, Swem – mans ...
Medaljes gewen | ||
---|---|---|
Swem – mans | ||
Deelnemer vir Suid-Afrika | ||
Olimpiese Spele | ||
Goud | 2012, Londen | 200 m-vlinderslag |
Silwer | 2016, Rio de Janeiro | 200 m-vryslag |
Silwer | 2016, Rio de Janeiro | 100 m-vlinderslag |
Statebondspele | ||
Goud | 2010, Delhi | 200 m-vlinderslag |
Goud | 2010, Delhi | 400 m-individuele medley |
Sluit