Characidae
From Wikipedia, the free encyclopedia
Characidae is 'n vis-familie van die orde Characiformes. Die familie is groot en kom in varswater in Suid-Amerika en Suid-Afrika voor. Min van die spesies het enige kommersiële waarde, die meeste leef in skole saam. Daar is agtien genera met oor die honderd spesies waarvan vyf genera en ses spesies in Suider-Afrika voorkom.
Kitsfeite Characidae Tydperk: Boonste Mioseen - Onlangs, Wetenskaplike klassifikasie ...
Characidae Tydperk: Boonste Mioseen - Onlangs | |
---|---|
Hyphessobrycon sweglesi | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Characidae |
Subfamilies | |
Aphyocharacinae |
Sluit