Teleostei
From Wikipedia, the free encyclopedia
Teleostei is die dominante visse van vandag. Hulle ontstaan in die Mesosoïkum-periode, en sluit 20,000 lewende spesies in.
Kitsfeite Teleostei Tydperk: Jura – Onlangs, Wetenskaplike klassifikasie ...
Teleostei Tydperk: Jura – Onlangs | |
---|---|
Bo na onder: Retroculus lapidifer, Labrisomus nuchipinnis, Ogcocephalus notatus, Acanthurus coeruleus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | Teleostei |
Sluit
Hulle is, in volgorde van evolusie: gewerweldes (vertebrata), kaakdier-visse (Gnathostomata), beenvisse (Osteichthyes) en straalvinvisse (Actinopterygii).[1][2][3]
Die visse het beweegbare kake met aangepaste kaakspiere. Hierdie aanpassing laat hulle toe om die kake uit die mond na buite te steek.[4] Dit help hulle om vinnig bewegende prooi te kan gryp.[5][6]