Darwin Internasionale Lughawe
From Wikipedia, the free encyclopedia
Darwin Internasionale Lughawe (IATA-kode: DRW, ICAO: YPDN) is die besigste lughawe in diens van die Noordelike Gebied en die tiende besigste lughawe in Australië. Dit is die enigste lughawe wat Darwin bedien.
Kitsfeite Darwin Internasionale Lughawe Dien ook as Darwin Lugmagbasis, IATA: DRW – ICAO: YPDN ...
Darwin Internasionale Lughawe Dien ook as Darwin Lugmagbasis | |||
---|---|---|---|
Darwin se lughaweterminaal | |||
IATA: DRW – ICAO: YPDN | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Militêr/Openbaar | ||
Operateur | Darwin International Airport Pty Ltd / RAAF Darwin | ||
Bedien | Darwin, Noordelike Gebied | ||
Ligging | Marrara (voorstad) | ||
Spil vir | Airnorth | ||
Fokuspunt vir | Qantas | ||
Hoogte bo seevlak | 103 vt / 31 m | ||
Webtuiste | www.darwinairport.com.au | ||
Landkaart | |||
Ligging in Australië | |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
11/29 | 3,354 | 11,004 | Teer |
18/36 | 1,524 | 5,000 | Teer |
Statistieke (2013) | |||
Passasiers | 1,925,093 | ||
Lugbewegings | 26,259 | ||
Bronne: Australiese lugvaartpublikasie en lughawekaart, [1] passasiers en lugbewegings van die Australiese Departement van Infrastruktuur en Vervoer[2] |
Sluit
Die lughawe is geleë in Darwin, Noordelike Gebied, se noordelike voorstede, 13 km (8,1 myl) van die stadsentrum van Darwin, in die voorstad van Marrara. Dit deel aanloopbane met die Koninklike Australiese Lugmag se Darwin Lugmagbass.
Darwin Lughawe het 'n internasionale terminaal, 'n binnelandse terminaal en vragterminale. Beide die passasiersterminale het 'n aantal winkels en kafeterias.
In 2012/13 het die lughawe 26 259 vlugte en 1 925 093 passasiers hanteer.