David Mabuza
From Wikipedia, the free encyclopedia
David Dabede Mabuza (gebore 25 Augustus 1960) is 'n Suid-Afrikaanse politikus van die African National Congress wat van 2018 tot 2023 as die adjunkpresident van Suid-Afrika asook van 2017 tot 2023 as die adjunkpresident van die ANC gedien het. Hy was voorheen die premier van Mpumalanga (2009–2018).
Kitsfeite President, Voorafgegaan deur ...
David Dabede Mabuza | |
David Mabuza in 2019 | |
Ampstermyn 27 Februarie 2018 – 28 Februarie 2023 | |
President | Cyril Ramaphosa |
---|---|
Voorafgegaan deur | Cyril Ramaphosa |
Opgevolg deur | Paul Mashatile |
10de Adjunkpresident van die African National Congress | |
Ampstermyn 18 Desember 2017 – 19 Desember 2022 | |
President | Cyril Ramaphosa |
Voorafgegaan deur | Cyril Ramaphosa |
Opgevolg deur | Paul Mashatile |
4de Premier van Mpumalanga | |
Ampstermyn 6 Mei 2009 – 26 Februarie 2018 | |
Voorafgegaan deur | Thabang Makwetla |
Opgevolg deur | Refilwe Mtsweni-Tsipane |
Lid van die Nasionale Vergadering | |
Ampstermyn 27 Februarie 2018 – 28 Februarie 2023 | |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 25 Augustus 1960 (1960-08-25) (63 jaar oud) Brondal naby Nelspruit |
Politieke party | African National Congress |
Eggenoot/-note | Ruth Funi Silinda (geskei) Nonhlanhla Patience Mnisi (tans)[1] |
Alma mater | Universiteit van Suid-Afrika |
Sluit