Debra Winger
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Debra Winger (gebore 16 Mei 1955) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Urban Cowboy (1980), An Officer and a Gentleman (1982), Terms of Endearment (1983), en Rachel Getting Married (2008).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Debra Winger | |
Geboortenaam | Debra Lynn Winger[1] |
---|---|
Geboorte | 16 Mei 1955 (1955-05-16) (68 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1976–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit