Draco-dwergsterrestelsel
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Draco-dwergsterrestelsel is ’n sferoïdale satellietstelsel van die Melkweg in die sterrebeeld Draak (Draco). Dit is in 1954 deur Albert George Wilson van die Lowell-sterrewag ontdek op fotoplate van die National Geographic Society in Washington D.C. se Palomar-sterrewag-lugopname.[1]
Kitsfeite
Draco-dwergsterrestelsel | ||||
Soort stelsel | Dwergsterrestelsel | |||
Sterrebeeld | Draak (Draco) | |||
Tipe | E pec | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 17h 20m 12,4s | |||
Deklinasie | +57º 54' 55" | |||
Skynmagnitude (m) | 10,9 | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 260 000 | |||
Skynbare grootte | 35′,5 × 24′,5 | |||
Rooiverskuiwing | -292 ± 21 km/s | |||
Besonderse kenmerke | Melkwegsatelliet; liggaam met die grootste bekende konsentrasie donker materie | |||
Ander name | Draco dSph, UGC 10822, PGC 60095, DDO 208 | |||
Lugkoördinate | ||||
17h 20m 12.4s, +57° 54′ 55″ | ||||
|
Sluit