Duitse Wikipedia
Duitstalige uitgawe van Wikipedia / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Duitstalige uitgawe van Wikipedia is op 16 Maart 2001 begin en is tans die 3de grootste aanlyn ensiklopedie volgens die aantal gepubliseerde artikels, na die Engelse en Cebuano Wikipedias.[1] Dit bevat tans 2 903 943 artikels.
Duitse Wikipedia | |
---|---|
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Duits |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Opgerig | 16 Maart 2001 |
Huidige status | Aktief |
URL | de.wikipedia.org |