Ernst van Dyk
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ernst van Dyk OIS (gebore 4 April 1973) is 'n Suid-Afrikaanse handfiets-renjaer. Hy het 'n rekord van 10 rolstoel-titels in die Boston-marathon verower.[1] In 2006 ontvang hy die gesogte "Laureus World Sports Awards"-toekenning en word as die "Gestremde sportpersoon van die jaar" aangewys.
Kitsfeite Gebore, Nasionaliteit ...
Ernst van Dyk | |
---|---|
Ernst van Dyk tydens die Boston-marathon in 2014 | |
Gebore | Ernst Francois van Dyk 4 April 1973 (1973-04-04) (50 jaar oud) |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Bekend vir | handfiets-renjaer |
Webwerf | ernstvandyk.com |
Sluit