Frances Arnold
From Wikipedia, the free encyclopedia
Frances Hamilton Arnold (gebore 25 Julie 1956)[1] is 'n Amerikaanse chemiese ingenieur en Nobelprys-medewenner. Sy is die Linus Pauling professor in chemiese ingenieurswese, bio-ingenieurswese en biochemie aan die California Institute of Technology (Caltech). In 2018 word die Nobelprys vir Chemie aan haar toegeken vir die baanbrekerswerk in die gebruik van gerigte evolusie om ensieme te ontwikkel.[7][8]
Kitsfeite Posbekleër, Amp aangeneem ...
Frances Hamilton Arnold | |
---|---|
Mede-voorsitter van die President se Raad van Adviseurs oor Wetenskap en Tegnologie | |
Posbekleër | |
Amp aangeneem | 20 Januarie 2021 |
Werk saam met | Maria Zuber |
President | Joe Biden |
Voorafgegaan deur | Nuwe pos |
Persoonlike inligting | |
Gebore | 25 Julie 1956 (1956-07-25) (67 jaar oud) [1] |
Eggenoot | James E. Bailey (geskei) |
Huishoudelike vennoot | Andrew E. Lange (1994-2010) |
Wetenskaplike loopbaan | |
Opvoeding |
|
Toekennings | |
Vakgebiede |
|
Werkplek | California Institute of Technology |
Doktorale adviseur | Harvey W. Blanch |
Proefskriftitel | "Ontwerp en opskaal van affiniteitskeidings" (1985) |
Doktorale studente | Christopher Voigt Huimin Zhao |
Sluit
Sedert Januarie 2021 dien sy as eksterne medevoorsitter van die Raad van Adviseurs oor Wetenskap en Tegnologie van president Joe Biden.[9]