Gadiformes
From Wikipedia, the free encyclopedia
Gadiformes, skelvisagtiges of kabeljouagtiges, is 'n orde van straalvin beenvisse, wat ook as die Anacanthini bekend staan en wat die kabeljou en verwante visse insluit. Baie belangrike eetvisse is in die orde.
Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Families ...
Gadiformes | |
---|---|
Tusk (Brosme brosme) (op Faroëse posseël) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | Paracanthopterygii |
Orde: | Gadiformes |
Families | |
Sien teks. |
Sluit