Gestreepte galjoen
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Gestreepte galjoen (Dichistius multifasciatus) kom voor in die suid- en ooskus van Suid-Afrika en ook aan Madagaskar. In Engels staan die vis bekend as die Banded galjoen. Die vis kan 'n lengte van tot 35 cm bereik en 1.7 kg swaar word. Die vis is bruin/swart met 15-20 bruin vertikale strepe en hou meer van die warmer waters. Kom voor in onstuimige rotsstrande.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Gestreepte galjoen | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | D. multifasciatus |
Binomiale naam | |
Dichistius multifasciatus (Pellegrin, 1914) | |
Sluit