Groenbossanger
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Groenbossanger (Eremomela gregalis) is 'n endemiese, skaars tot gelokaliseerde algemene standvoël in Karoo- en halfwoestynbossieveld. Hulle kom gewoonlik in groepies voor. Die voël is 11 – 12 cm groot en weeg 7 - 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Karoo Eremomela
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Groenbossanger | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Aves |
Orde: | Passeriformes |
Familie: | Cisticolidae |
Genus: | Eremomela |
Spesie: | E. gregalis |
Binomiale naam | |
Eremomela gregalis Smith, 1829 | |
Algemene verspreiding |
Sluit