Grootrooivalk
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Grootrooivalk (Falco rupicoloides) is 'n algemene standvoël wat voorkom in die grootste gedeelte van Suider-Afrika. Die voël is 34 – 38 cm groot en weeg 200 - 300 gram. In Engels staan die voël bekend as Greater Kestrel.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Grootrooivalk | |
---|---|
'n Grootrooivalk in Namibië | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | F. rupicoloides |
Binomiale naam | |
Falco rupicoloides (Smith, 1829) | |
Sluit