Grozni
’n stad in Rusland / From Wikipedia, the free encyclopedia
Grozni (Russies: Гро́зный; Tsjetsjnies: Соьлжа-ГIала, Solzja-Gala) is die hoofstad van die Republiek van Tsjetsjnië, ’n federale deelgebied van Rusland. Dit is aan die Soenzja-rivier geleë. Die bevolking in 2013 was 277 414.
Kitsfeite GrozniГрозный Соьлжа-ГIала, Land ...
Grozni Грозный Соьлжа-ГIала | |
---|---|
Stad | |
Die ligging van Tsjetsjnië in Rusland | |
Koördinate: 43°19′54″N 45°38′41″O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Tsjetsjnië |
Stigting | 1818 |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Islam Kadirof[1] |
Bevolking | |
• Totaal | 277 414 |
Tydsone | UTC+04:00 |
Webwerf | http://grozny-virtual.su |
Sluit