HMS Birkenhead
1845 stoomtroepeskip / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die HMS Birkenhead was 'n Britse troepeskip wat op 26 Februarie 1852 by Danger Point naby Gansbaai in Suid-Afrika met die verlies van baie lewens vergaan het.[1] Die skip het bekendheid verwerf vir die tradisie van "vroue en kinders eerste".[2]