Haemanthus
plantspesie / From Wikipedia, the free encyclopedia
Haemanthus (kwaslelies) is 'n blomplant genus wat hoort tot Amaryllidaceae en is die eerste keer in 1753 deur Carolus Linnaeus beskryf. Die plant is inheems aan Suid-Afrika, Botswana, Eswatini, Namibië en Lesotho. Ongeveer vyftien spesies kom in die winterreënvalstreek van Namakwaland en die Wes-Kaap voor en die res in die somerreënvalstreek terwyl een spesie Haemanthus albiflos in altwee voorkom. Nege spesies is deel van die fynbos [1] en almal is geofiete.
Kitsfeite Haemanthus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Haemanthus | |
---|---|
Haemanthus albiflos | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | Monocots |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Amaryllidoideae |
Genus: | Haemanthus |
Spesies | |
Sien teks. | |
Sinonieme | |
|
Sluit