Harriman Institute
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Harriman Institute, wat aan die Columbia-universiteit te New York verbonde is, is een van die wêreld se leidende akademiese instellings wat op Russiese, Eurasiese en Oos-Europese studies fokus. Dit is die oudste navorsingsinstelling op hierdie gebied in die Verenigde State.[1]