Herman Gorter
From Wikipedia, the free encyclopedia
Herman Gorter (26 November 1864, Wormerveer – 15 September 1927, Sint-Joost-ten-Node, Brussel) was 'n Nederlandse digter en sosialis. Hy was een van die voorste lede van die Tachtigers, 'n invloedryke groep Nederlandse skrywers wat in Amsterdam gedurende die 1880's werksaam was by De Nieuwe Gids. Hy is veral bekend vir sy epiese gedig uit 1889, Mei. Die openingsreël van die gedig, Een nieuwe lente en een nieuw geluid het 'n bekende uitdrukking in die Nederlande geword.
- Een nieuwe lente en een nieuw geluid
- Ik wil dat dit lied klinkt als het gefluit
- Dat ik vaak hoorde voor een zomernacht,
- In een oud stadje, langs de watergracht[1]
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Herman Gorter | |
---|---|
Portret, waarskynlik deur Thérèse Schwartze. | |
Gebore | 26 November 1864 Wormerveer |
Sterf | 15 September 1927 Sint-Joost-ten-Node |
Beroep | digter |
Webwerf | http://www.biografischportaal.nl/persoon/25086498 |
Sluit