Hooggeregshof van Suid-Afrika
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Hooggeregshof van Suid-Afrika was van 1910 tot 1997 'n hoër hof in Suid-Afrika gewees. Dit het uit verskeie provinsiale en plaaslike afdelings met jurisdiksie oor spesifieke geografiese gebiede bestaan, asook 'n Appèlafdeling wat die hoogste appélhof in die land was. Dit moet nie met die moderne Hoogste Hof van Appèl, wat in 1997 gestig is, verwar word nie.
- Moenie verwar word met die huidige Hoogste Hof van Appèl, Suid-Afrika nie.