Interkalasie (chemie)
From Wikipedia, the free encyclopedia
In chemie is interkalasie die omkeerbare insluiting of invoeging van 'n molekule (of ioon) tussen in lae van 'n materiaal wat uit lae bestaan. Voorbeelde word aangetref in grafiet- en oorgangsmetaal-dikalogeniede.[1][2]
- Hierdie bladsy handel oor die chemiese binding. Vir die tydkonsep, sien Interkalasie (tydmeting)