Jan Greshoff
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jan Greshoff (*15 Desember 1888, Nieuw-Helvoet – †20 Maart 1971, Kaapstad) was ’n Nederlandse digter wat hom in Suid-Afrika vestig, waar hy groot invloed op die letterkundige wêreld het en onder andere vir lank in die redaksie van die literêre tydskrif Standpunte dien.[1]