Joanna Going
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Joanna Going (gebore 22 Julie 1963) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Wyatt Earp (1994) en in die televisiereekse Mad Men (2007), House of Cards (2013), en Kingdom (2014).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Joanna Going | |
Geboortenaam | Joanna Catherine Going[1] |
---|---|
Geboorte | 22 Julie 1963 (1963-07-22) (60 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1986–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit