Joost van der Westhuizen
From Wikipedia, the free encyclopedia
Joost Heystek van der Westhuizen (20 Februarie 1971– 6 Februarie 2017) was 'n Springbokrugbyspeler wat vir die Blou Bulle in die Curriebeker en Bulls in Super 14 gespeel het. Hy het op skrumskakel vir die Blou Bulle uitgedraf en het die Springbokke van 1993 tot 2003 in 89 toetse verteenwoordig. Hy was Suid-Afrika se agt-en-veertigste Springbokkaptein.
Kitsfeite Volle naam, Geboortedatum ...
| |||||
Joost van der Westhuizen in 2014 | |||||
Volle naam | Joost Heystek van der Westhuizen | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | (1971-02-20)20 Februarie 1971 | ||||
Geboorteplek | Pretoria, Suid-Afrika | ||||
Sterftedatum | 6 Februarie 2017 (op 45) | ||||
Sterfteplek | Fourways, Johannesburg | ||||
Lengte | 1,88 m | ||||
Massa | 88 kg | ||||
Skool | Hoërskool FH Odendaal | ||||
Universiteit | Universiteit van Pretoria | ||||
Vername familie | 2 broers, Pieter en Gustav | ||||
Eggenote | Amor Vittone | ||||
Kinders | 2 | ||||
Beroep | Sakeman | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Skrumskakel | ||||
Springbokno. | 593 | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Tukkies | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1993–2003 | Blou Bulle | ||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1996–2003 | Bulls | 71 | (61) | ||
korrek soos op 15 September 2012. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1993–2003 | Suid-Afrika | 89 | (190) | ||
korrek soos op 15 September 2012. |
Sluit
Van der Westhuizen het in drie rugbywêreldbekers gespeel, in 1995, 1999 en 2003. Hy het in totaal 144 keer vir die Blou Bulle (22 as kaptein) en 26 keer vir die Bulls uitgedraf.[1]