Junonia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Junonia is 'n genus in die familie van vierpootskoenlappers (Nymphalidae), beskryf deur Jacob Hübner in 1819.[1] Hulle staan algemeen bekend as Gesiggies of Padwagtertjies.[2] Die genus kom op elke kontinent behalwe Antarktika voor, en bestaan uit ongeveer 30-35 spesies.
Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Tipespesie ...
Junonia | |
---|---|
Junonia villida | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Nymphalinae |
Tribus: | Junoniini |
Genus: | Junonia |
Tipespesie | |
Junonia evarete (Cramer, 1779) | |
Spesies | |
ongeveer 30–35 | |
Sinonieme | |
Sluit