K2
2de hoogste berg op aarde / From Wikipedia, the free encyclopedia
K2 (Chinees: 乔戈里峰, Qogir; Oerdoe: کے ٹو, Ke Tu) is 'n berg in die Karakoramberge wat op die grens tussen Pakistan en die Volksrepubliek China geleë is. Met 'n hoogte van 8 614 meter is dit die tweede hoogste berg van Asië en die wêreld ná Berg Everest.
Kitsfeite
K2 | |
---|---|
K2 in somer 2006 | |
Ligging | Pakistan en China |
Hoogte | 8 614[1] meter bo seevlak |
Prominensie | 8 614 |
Reeks | Karakoram |
Koördinate | 35°52′57″N 76°30′48″O |
Eerste bestyging | 31 Julie 1954 |
Eerste bestyger(s) | Achille Compagnoni Lino Lacedelli |
Maklikste roete | Abruzzi-roete |
Sluit