KarmaFrom Wikipedia, the free encyclopedia Karma (Sanskrit: कर्म, karma; Pali: kamma) beteken aksie, werk of daad;[1][2] dit verwys ook na die spirituele beginsel van "oorsaak en effek", waar ’n mens se aksies (oorsaak) sy toekoms bepaal (effek).[3] Die motiewe in Indiese tempels gebruik dikwels vorms en knope wat met mekaar verbind is om die verband tussen karma en die lewe uit te beeld. Dié motief kom uit ’n Djainistiese tempel.
Karma (Sanskrit: कर्म, karma; Pali: kamma) beteken aksie, werk of daad;[1][2] dit verwys ook na die spirituele beginsel van "oorsaak en effek", waar ’n mens se aksies (oorsaak) sy toekoms bepaal (effek).[3] Die motiewe in Indiese tempels gebruik dikwels vorms en knope wat met mekaar verbind is om die verband tussen karma en die lewe uit te beeld. Dié motief kom uit ’n Djainistiese tempel.