Kasama
From Wikipedia, the free encyclopedia
Kasama is die hoofstad van Zambië se Noordelike Provinsie en is geleë op die sentraal-suidelike Afrika-hoogland, sowat 1 400 m bo seespieël.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Kasama | |
---|---|
Koördinate: 10°12′42″S 31°10′42″O | |
Land | Zambië |
Provinsie | Noordelike Provinsie |
Bevolking | |
• Totaal | 200 000 |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Sluit
Die stad het tydens die jare sewentig en tagtig vinnig uitgebrei weens bouwerk aan die Tanzara-spoorlyn en die teer van die Great North Road van Mpika deur Kasama tot by Mpala. Die dorp lê aan 'n padnetwerk wat ook strek tot by die Luapula-provinsie in die weste, Mporokosa in die noordweste, Isoka in die ooste en Kayambi in die noordooste. Gevolglik is Kasama 'n belangrike handelsentrum met banke, markte, dienste en 'n lughawe.