Kevin Kline
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Kevin Delaney Kline (gebore op 24 Oktober 1947) is ’n Amerikaanse akteur van die verhoog en rolprente, komediant en sanger. Hy het ’n Oscar en twee Tonys gewen, en is in 2003 in die Amerikaanse Teater-eresaal opgeneem.[1]